NWU-Pukke Kasteel Dameskoshuis
Hostel School
Dameskoshuis op die NWU Potchefstroom kampus. Elke dame leef voluit vir Kasteel, want ons kan! Update description
Review NWU-Pukke Kasteel Dameskoshuis
Loading comments-box...
Cecile M. 2017-10-01
Plek waar mens alles van jou self leer saam vriendinne wat jou sussies raak!!

Isabel J. 2017-06-26
Kasteel: nie net die beste koshuis, omdat ons bakgat, skopgat dames is nie - maar omdat ek myself kon vind tussen die gelag, die gesels, die gebed en...

Megan P. 2018-10-19
jou huis, weg van die huis af
jou huis, weg van die huis af
Jodené van W. 2018-01-09
My tweede huis wat aan my menswees gevorm het. 'n Plek waar mens tuisvoel. 'n Plek waar mens nuwe hartsvriendinne op alle gebiede maak. Kasteel het...

Lisa-Marie De Klerk M. 2017-10-13
Plek waar mens hartmense ontmoet wat veraltyd deel sal wees van jou lewe. Dit was seker die groootste voorreg om deel van so ongelooflike koshuis te...

Marli M. 2017-10-02
5 jaar van saam lag, huil, swot en Draak! Kasteel was verseker die grondslag gewees vir my. Dis nie net n gebou nie, maar n gevoel. Hier het ek...

Cecilea J. 2017-10-02
Kasteel is my huis en my hart. Dis n plek waar jy jouself kan vind en jouself kan wees. Dis n plek waar jy ware "sister-like" vriendinne ontmoet. Ek...

Hugonette T. 2017-10-01
My huis, my hart, my land.
My huis, my hart, my land.
Kirsten D. 2017-10-01
Your home away from home!
Your home away from home!
Anja M. 2017-10-01
Kasteel, jy't my hart geSTEEL!
Kasteel, jy't my hart geSTEEL!
Jamila Carmez B. 2017-10-01
Kasteel, dit is beslis nie net 'n plek om jou moë siel rus te gee nie, dit is werklik huis. Hier vind jy bruidsmeisies, leer jy om op soos R20 'n McD...

Carla du T. 2017-10-01
My Huis,
My Huis,
Pia Du T. 2017-10-01
Jaaaaaa KASTEEL. Ekt jou en al jou mense bja lief

Danielle Jonene J. 2017-09-30
Julle maak my hart bly, ek is regtig bly dat ek deel van so 'n pragtige groep sisters kan wees :-)

Nicole W. 2017-09-30
Die tuiste waar jy lewenslange vriendinne maak en onvergeetlike herinneringe opbou

Danielle M. 2017-09-30
My huis my hart my land. Wat meer kan ek sê van die plek wat my elke dag vorm en vashou. Dankie Kasteel dat jy nie net n dak oor my kop is nie maar...

Duduetsang M. 2017-09-30
My huis. My hart. My land. A place where you become a better princess than you already are. Kasteel, a place where you meet lifelong friends.

Thina P. 2017-09-26
A home is Made of Bricks and Beams.
A home is Made of Bricks and Beams.
Sharmaine C. 2017-09-26
Kasteel! Wow! My woorde sukkel om hul plek te vind wanneer ek dink aan Kasteel, ek wil so baie sê, maar tog wil ek hê elkeen moet self kom ervaar wat...

Amorien V. 2017-09-24
'n Huis vir elke dame
'n Huis vir elke dame
Popularity of NWU-Pukke Kasteel Dameskoshuis
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in June:
NWU-Pukke Kasteel Dameskoshuis has a total of 1006 visitors (checkins) and 2459 likes.
19 reviews of NWU-Pukke Kasteel Dameskoshuis.
Average grade
5
av 5.